Eksodus 39:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ook vir Aäron se tulband ’n blom van suiwer goud gemaak. Daarin was fyn gegraveer: “Net vir die Here.”

Eksodus 39

Eksodus 39:26-40