Eksodus 38:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder het hy vier ringe van koper gemaak en aan die kante vasgesit. Die drapale moes deur die ringe gaan sodat die altaar gedra kon word.

Eksodus 38

Eksodus 38:4-14