Eksodus 38:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Oholiab, Agisamak se seun uit die Danstam, het hom gehelp. Hy het uitgemunt in die ontwerp en weef van blou, pers en bloedrooi wol en linne.

Eksodus 38

Eksodus 38:20-29