Eksodus 38:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oostelike ingang van die binnehof het weerskante twee gordyne gehad. Die gordyn regs was sewe en ’n half meter lank, vasgemaak aan drie regop pale op voetstukke.

Eksodus 38

Eksodus 38:13-24