Eksodus 38:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gordyne aan die westekant was 23 meter lank. Dit was ook van fyn linne gemaak. Hier was daar tien regop pale op voetstukke van koper. Die relings en hakies was ook van silwer.

Eksodus 38

Eksodus 38:8-15