Eksodus 38:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was twintig regop pale met voetstukke van koper, en tussenin was daar silwergordynrelings en -hakies waaraan die gordyne gehang het.

Eksodus 38

Eksodus 38:4-20