Eksodus 37:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het hy die deksel vir die ark van suiwer goud gemaak. Dit was een en ’n kwart meter lank en ’n driekwart meter breed.

Eksodus 37

Eksodus 37:1-8