Eksodus 37:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die bokant, die sykante en die horings op die hoeke met suiwer goud oorgetrek. Hy het ook ’n rand van goud reg rondom die tafel vasgesit.

Eksodus 37

Eksodus 37:19-27