Eksodus 37:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Besaleël het die kandelaar uit suiwer goud gemaak. Sy voetstuk, steel, blomkelke, knoppe en kroonblare het almal saam ’n eenheid gevorm.

Eksodus 37

Eksodus 37:11-21