Eksodus 37:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Besaleël het die tafel uit akasiahout gemaak. Dit was een meter by ’n halwe meter groot en ’n driekwart meter hoog.

Eksodus 37

Eksodus 37:1-16