Eksodus 36:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe oral in die kamp laat afkondig: “Moenie meer offergawes bring nie. Julle het nou genoeg gegee.” Die volk het toe opgehou om te bring.

Eksodus 36

Eksodus 36:1-16