Eksodus 36:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het hakies van koper gemaak om deur die lissies te haak sodat die twee stelle aanmekaargesit kon word om een dubbele vel te vorm.

Eksodus 36

Eksodus 36:8-24