Eksodus 35:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die vroue wat bedrewe was met weefwerk het gekom en blou, pers en rooi materiaal en fyn linnestof vir die Here gebring.

Eksodus 35

Eksodus 35:23-30