Eksodus 35:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet ses dae lank julle werk doen. Die sewende dag moet vir julle ’n heilige dag wees wat aan die Here gewy word en waarop gerus moet word. Enigeen wat op daardie dag werk, moet doodgemaak word.

Eksodus 35

Eksodus 35:1-4