Eksodus 35:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

die brandofferaltaar met alles wat daarby hoort; sy koperrooster en die pale waaraan dit gedra word; die waskom en sy voetstuk;

Eksodus 35

Eksodus 35:11-26