Eksodus 34:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe twee plat klippe soos die eerstes gereed gekry. Hy het vroeg die oggend opgestaan en teen die berg begin uitklim, soos die Here vir hom gesê het. Hy het die twee plat klippe in sy hande gedra.

Eksodus 34

Eksodus 34:3-13