Eksodus 34:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Alles wat eerste gebore is en manlik is, behoort aan My. Jou seun of jou bees of skaap wat eerste gebore word, is Myne.

Eksodus 34

Eksodus 34:14-24