Eksodus 34:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maak seker dat jy op geen manier enige ooreenkoms sluit met die mense van hierdie land waarin julle gaan woon nie. As julle dit doen, gaan julle dieselfde dinge as hulle doen.

Eksodus 34

Eksodus 34:9-13