Eksodus 34:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Moses gesê: “Kry twee plat klippe gereed. Ek sal weer al die woorde wat op die klippe was wat jy stukkend gegooi het, daarop skryf.

Eksodus 34

Eksodus 34:1-5