Eksodus 33:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê toe vir hom: “Jy durf nie my gesig sien nie. Geen mens sal bly leef as hy sien hoe die Here lyk nie.”

Eksodus 33

Eksodus 33:12-23