Eksodus 33:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal ’n engel voor julle uitstuur. Ek sal die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete wat daar bly, uit die land verdryf.

Eksodus 33

Eksodus 33:1-9