Eksodus 32:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aäron het dit by hulle gevat, dit gesmelt en daarvan ’n kalf gemaak wat uit goud gegiet is. Die volk sê toe: “Israel, hier is jou god wat jou uit Egipte bevry het!”

Eksodus 32

Eksodus 32:1-14