Eksodus 32:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Moses omgedraai en van die berg afgeklim. Hy het die klippe waarop die verbond geskryf was in sy hand gehou. Dit was op albei kante, voor en agter, geskryf.

Eksodus 32

Eksodus 32:9-16