Eksodus 32:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onthou tog dat U ’n ooreenkoms gesluit het met u dienaars Abraham, Isak en Jakob. “U het vir hulle belowe: ‘Ek sal julle nageslag so baie maak soos die sterre in die lug. Ek sal hierdie hele land vir julle nageslag gee om vir altyd in te woon.’”

Eksodus 32

Eksodus 32:8-16