Eksodus 32:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Moses het by die Here gepleit om dit nie te doen nie. Hy het vir die Here gevra: “Here, waarom sal U nou u woede uithaal op u volk wat U met groot krag en sterk mag uit Egipte bevry het?

Eksodus 32

Eksodus 32:9-17