Eksodus 31:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het ook Oholiab, die seun van Agisamak uit die stam van Dan, gekies om saam met hom te werk. Ek het aan verskillende manne wat oor die kennis beskik die vaardigheid gegee om al die dinge te maak wat Ek vir jou gesê het.

Eksodus 31

Eksodus 31:2-7