Eksodus 31:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hou die Sabbatdag gereeld, want dit is ’n heilige dag. Die een wat dit verontagsaam, moet beslis doodgemaak word. Iemand wat op daardie dag met sy werk aangaan, sal uit die gemeenskap verwyder word.

Eksodus 31

Eksodus 31:10-18