Eksodus 30:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ook wanneer hy die lampe teen die aand aan die brand steek, moet hy wierook daarop brand. Elke geslag moet wierook voor die Here laat brand.

Eksodus 30

Eksodus 30:4-17