Eksodus 30:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maak draringe van goud vir die altaar. Sit dit onder die rand vas aan die teenoorstaande kante sodat die drapale waarmee die altaar gedra word daar kan deursteek.

Eksodus 30

Eksodus 30:1-8