Eksodus 30:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maal dit tot ’n fyn poeier en strooi daarvan voor die ark van die verbond waar Ek jou ontmoet in die tent van ontmoeting. Dit is besonder heilige wierook.

Eksodus 30

Eksodus 30:26-38