Eksodus 30:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit mag nooit vir enige ander mens gebruik word nie. Julle mag ook nie daarvan vir julleself gebruik nie. Dit is heilig en moet altyd as heilig beskou word.

Eksodus 30

Eksodus 30:25-34