Eksodus 30:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maak ’n koperhouer op ’n kopervoetstuk om in te was. Sit dit tussen die tabernakel en die altaar en gooi dit vol water.

Eksodus 30

Eksodus 30:14-25