Eksodus 3:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie nog naderkom nie,” het die Here vir hom gesê. “Trek uit jou sandale. Die plek waarop jy staan, is heilige grond.”

Eksodus 3

Eksodus 3:1-14