Eksodus 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het verder vir Moses gesê: “Sê vir die Israeliete: ‘Die Here, die God van julle voorouers – die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob – het my na julle toe gestuur.’ Dit sal altyd my Naam wees en dit is wat elke geslag My sal noem.

Eksodus 3

Eksodus 3:6-22