Eksodus 29:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Trek vir Aäron sy klere aan saam met die mantel van die skouerkleed, die skouerkleed en die borssak. Maak die skouerkleed vas met die gordel.

Eksodus 29

Eksodus 29:2-7