Eksodus 29:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die heilige dele van die ram wat gebruik is om Aäron en sy seuns te orden, moet vir hulle eenkant gesit word. Dit is die borsstuk en die boud wat na die Here toe uitgesteek is en aan Hom opgedra is.

Eksodus 29

Eksodus 29:19-32