Eksodus 29:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vat van die bul se bloed en smeer daarvan met jou vinger aan die horings van die altaar. Gooi die res van die bloed aan die onderkant van die altaar uit.

Eksodus 29

Eksodus 29:8-22