Eksodus 28:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Laat Aäron en sy seuns hierdie klere aantrek. Salf hulle en bevestig hulle in hulle ampte. Stel hulle aan om My as afgesonderde priesters te dien.

Eksodus 28

Eksodus 28:32-43