Eksodus 28:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle moet vir hom ’n borssak, ’n skouerkleed, ’n mantel, ’n geweefde kleed, ’n tulband en ’n gordel maak. Hulle moet ook vir Aäron se seuns spesiale klere maak om te dra wanneer hulle die priester se werk kom doen.

Eksodus 28

Eksodus 28:1-11