Eksodus 28:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maak die ander punte van die kettinkies vas aan die twee monterings en werk dit vas aan die voorkant van die skouerstukke van die skouerkleed.

Eksodus 28

Eksodus 28:16-28