Eksodus 28:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maak ’n borssak om daarmee die wil van die Here te bepaal. Dit moet ’n kunswerk wees, gemaak soos die skouerkleed uit geweefde linne geborduur met gouddraad en blou, pers en bloedrooi draad.

Eksodus 28

Eksodus 28:13-24