Eksodus 28:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Werk die gemonteerde stene nou vas aan die skouerstukke as herinneringstekens vir die Israeliete. Aäron sal hierdie name op sy twee skouers voor die Here dra om Hom aan hulle te herinner.

Eksodus 28

Eksodus 28:11-15