Eksodus 27:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maak ’n binnehof vir die tabernakel. Skort dit af met ’n gordyn van fyn linne. Aan die suidelike kant moet dit 44 meter lank wees. Die gordyn word regop gehou deur twintig regop koperpale wat op twintig voetstukke van koper staan.

Eksodus 27

Eksodus 27:4-16