Eksodus 27:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die regop pale van die binnehof word aan mekaar verbind met silwergordynpale waaraan daar silwerhakies is. Elke paal staan op sy voetstuk van koper.

Eksodus 27

Eksodus 27:8-20