Eksodus 27:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan die noordekant van die binnehof is dit presies dieselfde. Daar is die gordyn ook 44 meter lank. Dit hang aan silwerhakies en pale wat op kopervoetstukke rus.

Eksodus 27

Eksodus 27:1-21