Eksodus 26:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Trek die panele met goud oor. Maak hake daaraan sodat die dwarsbalke daarin kan pas. Trek die dwarsbalke ook met goud oor.

Eksodus 26

Eksodus 26:24-37