Eksodus 25:38-40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

38. “Die tangetjie waarmee die pit versorg word en die houers waarin die pit kom, moet ook van suiwer goud wees.

39. Jy sal 34 kilogram suiwer goud nodig hê vir die kandelaar en sy bybehore.

40. “Sorg dat jy alles maak presies volgens die planne wat Ek vir jou op die berg gewys het.”

Eksodus 25