Eksodus 25:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maak ’n kandelaar uit suiwer goud. Dit moet ’n eenheid vorm met ’n voetstuk, steel, blomkelke, knoppe en blare – alles uit bladgoud.

Eksodus 25

Eksodus 25:22-32