Eksodus 24:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het hy jong Israeliete laat kom en hulle beveel om bulle vir die Here te offer. Dit was brandoffers en vrede-offers vir die Here.

Eksodus 24

Eksodus 24:1-10