Eksodus 24:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het na die volk toe afgegaan en vir hulle alles gesê wat die Here beveel het. Hulle het soos een man geantwoord: “Ons sal alles doen wat die Here gesê het!”

Eksodus 24

Eksodus 24:1-10